w w w . d a n c e d i r e c t o r y . c o . z a
‘
Home // Events Calendar // Search Our Directory // Contact Us // About Us //
advertise
Acrobatic Dance
African Dance
Argentine Tango
Ballet
Belly Dancing
Bollywood
Callanetics
Choreographers
Classical Indian Dance
Clogging
Costume Hire and Design
Dance Accompanist
Dance and Excercise
Dance Competitions
Dance and Health
Dance DVDs
Dance Facts
Dance Fitness
Dance Institutes
Dance Mouse
Dance Outreach Programmes
Dance Societies and Companies
Dance Space for Rent
DISKI Dance
Entertainment
Folk Dancing
Freestyle
Highland Dancing
Irish Dancing
International Dance Competitions
Int Dance Schools and Companies
Kids and Teens
Latin American and Ballroom
Line Dancing
Modern Dance and Hip Hop
Music
Musical Theatre
News
Nia Dancing
Pageants
Pilates
People In Dance
Pole Dance Fitness
Reality of Dance
Religious Dance
Results
>
Genée Medallists - 2013
>
Genée International Ballet Competition 2013:
>
RAD Phyllis Bedells Bursary winner - 2013
>
IDO World Dance Championship - 2014
>
FREE STYLE DANCE CHAMPIONSHIPS 2013
>
SA Grand Prix Dans 2013
>
Winner Val Whyte Bursary - 2014
SA Choreographers
Salsa
Scottish Dance
Shops and Services
Sound, Video and Photo
Spanish Dancing
Tap Dance
Theatres
Employment
Compliments
Dance Poetry
Dance Wisdom
NEWSLETTERS
WIN... WIN... WIN!!!
CLIENTS
LINKS
DANCEKIDS
SPONSOR A DANCER
Reviews
E-Mail Interviews
Dance International
Written by: Brenda Willemse
12/07/2013

INTERNATIONAL FINE ARTS ASSOCIATION SA Grand Prix Dans Span BRING die algehele wenner trofees huis toe!

Die International Fine Arts Association SA span het 12-16 Junie 2013 aan die European Dance Grand Prix deelgeneem, in Spanje Barcelona. Die was die eerste keer dat IFAA ‘n Suid Afrikaanse span na die kompetisie gestuur het in Europa .

Die dansers het deelgeneem in verskillende afdelings .
BALLET, MODERN, TAP, ACRO/DANCE BALLROOM/LATIN, DISCO- JAZZ, HIP HOP / FUNK, FREESTYLE, AEROBICS, ADAGIO, FUSION Dans en SHOW MODELLING

IFAA Suid-Afrika het drie groepe ingeskryf , waarvan twee groepe die algehele wenners trofees en eerste plek verower het. Dit was in die Hip Hop afdeling, gedans deur Big Base Hip Hop Crew van Klerksdorp, en die Fusion (gemengde style) afdeling gewen deur Fusion Dance Company van Florida, Johannesburg. IFAA se hoofkantoor se bestuur (wat in Akasia, Pretoria, geleë is) , is baie trots met die prestasie wat behaal was vir die eerste deelname in die European Dance Grand Prix.

Die IFAA S.A. span was van Brits, Hartebeespoortdam, Klerksdorp, Vryburg, Florida Johannesburg, en Pretoria.

Die kompetisie was baie sterk tussen die verskillende lande wat deelgeneem het soos: Mexico, Finland, England, Singapore, Suid Afrika en Brazil. Die kompetisie is gehou in vier verskillende aand-vertonings, tien verskillende tale was gepraat, 100 choreograwe wêreldwyd.

Die kompetisie word georganiseer deur ‘n Italiaanse Dans maatskappy. Hulle was so beïndruk met die Suid-Afrikaanse dansers dat hulle Suid-Afrika nou op die “WALL OF FAME” geplaas het.

November 2014 hou IFAA weer ‘n Dance Grand Prix uitdunne in Suid Afrika om sodoende weer ‘n span te kies om 2014 aan die European Dance Grand Prix deel te neem.

Die “IFAA SA Grand Prix” borg die algehele wenners se vliegkaartjies na die European Dance Grand Prix.

“Kompetisies” is die sleutelwoord in die wonderlike ervaring van al die jare en die gids vir die toekoms. Dit sal ook altyd die geleentheid wees om te kompeteer in van die grootste kompetisies in die wêreld vir afrigters, choreograwe, dansers en modelle van reg oor die land.

_______________________________________________________________________________________


Also visit the new version of the DanceDirectory website, where much more other info can be found.

www.studiodirectory.co.za

Visit DanceDirectory and StudioDirectory regularly for the latest dance news and information on dance events and achievements worldwide.

DanceDirectory is the first and largest dance related internet directory in Southern Africa.






































 

admin log-in // Copyright 2000 - 2014 DanceDirectory //
...now listing: 498 members in our directory!

w w w . d a n c e d i r e c t o r y . c o . z a